Marius & Clarise Prinsloo - Leeukloof Lapa
Leeukloof Lapa het vroëer die jaar deurgeloop deur brande in die omgewing. Baie van die Bloekom bome het gebrand en die grond was skoon, vandag was die aarde bedek in die mooiste tuin van varings en orals is die vooruitsig van nuwe lewe sigbaar. Hoe pragtig is dit nie om te mag deel in Marius & Clarise se Beloftes van `n nuwe begin saam.
Mag julle mekaar verryk en `n vreugdevolle toekoms saam ingaan.
Lisa & Jaeger will be tying the knot at Surval Boutique Olive Estate in Oudtshoorn, on Saturday. We had a quick couple shoot at the Harry Giddy Park and just as we finished Mossel Bay was covered by a thick layer of mist!
Thank you for making time for the shoot and looking forward to the magic of Surval on Saturday!
Grootste opwinding vir `n kind is sy verjaarsdag! Bederf, maatjies, sweeties, koek, speel...GESKENKE!
Jehan se verjaarsdag was by Da Playhouse op Diaz Strand gehou, needless to say, die kids het hulself gate uit geniet! Dankie Frikkie & Wendy
Kiddies party
Die Jansen van Rensburg familie is nie net lieflike mense nie, maar ook kosbare vriende van ons. Ek het al 'n paar shoots met hulle gedoen en elke keer is dit so radikaal anders. Die keer was dit Vivienne se versoek om n Studio shoot te doen...weer spesiale oomblike vir die muur!
Ek het Ulrich & Leana se dogtertjie se doop afgeneem, skrikwekkend hoe vinnig die tyd loop as jy eers kinders het...
Baie dankie vir die kosbare tyd saam met julle 4, ek het Iwan en Lara besonders baie geniet!!!
Ace Models South Africa is a national modelling academy - which is 10 franchises strong with branches all over South Africa and Namibia. Founded by Joani Johnson, former Mrs South Africa and accomplished business woman in 2005. It is one of the biggest and modelling academies in South Africa.
During the June School Holidays Ace Models Mossel Bay hosted the Ace Models SA National Conference and a group of models traveled from Bloemfontein to attend the conference. They grabbed the opportunity to do some Beach Shoots, to add to their portfolio's...needless to say that a Sunrise shoot in the middle...