Die van Staden familie het saam met goeie vriende op Boggomsbaai kom kuier. Goeie vriende is kosbaar en raak partykeer nader as familie. Dis die lag, die gesels, die saamwees en die herinneringe wat vir altyd by mens bly.
Hulle sê: "Selfs `n SLEGTE dag by die see is beter as `n GOEIE dag op enige ander plek!" Maar die sonopkoms was nie `n goeie dag by die see nie...dit was `n FINOMINALE dag by die see!!!
Jou troudag moet sonder stress verloop of te wel met so min as moontlik, dit moet `n AANGENAME dag vir jou wees. Ek glo al hoe jy dit kan bereid is deur die dag te geniet soos hy kom, moet nie vir jouself `n "Fairytale" opdroom nie en geniet net die dag. Mariska het heelwat hulp van van Michelle gehad en met sulke bekwame hande aan die stuur van sake kon sy elke oomblik van die dag geniet! Julius en sy "Band of Brothers" het die dag `n FEES gemaak en ek glo die fees het nog tot LAAT aangehou!
Make-up en hare - Belinda Hougaard - 072 142 4395 - belinda@hairtherapy.co.zaMarriage officer - Gavin...