Ruan & Twanette se Maternity Shoot op Grootbrak
Ruan & Twanette het tyd gemaak vir `n vinnige Swangerskap shoot tydens hulle vakansie in die Tuinroete, na al die onlangse rëen was die mond ongelukkig oop en kon ons nie deur loop na die rotse, maar tog hulle in die agtergrond geniet.
Ek hoop julle het `n gesëende laaste paar maande en mag Enzo julle lewens in oorvloed sëen, sien julle sommer gou weer!
Wiets en Debra groet binne kort vir Cara - Maternity Shoot in Waboomskraal
So paar jaar terug het ek die voorreg gehad om Wiets en Debra se troue te kon afneem en nou is hulle reg vir nog `n nuwe fase. Ek sien ook vir jare die bloeisels en wil elke jaar daar gaan shoot, maar stel dan net weer uit, die jaar het ek die oomblik met ope arms aangevat!!!
Bloem Maternity Shoot, Bayview
Upington is wyd van die see af...maar as jy vinnig wegbreek see toe dan is dit mos die perfekte geleentheid vir `n Maternity Shoot!!!
Voorspoed vir daai nuweling.