Johan & Jannike het hulle groot dag aan die voet van die Outeniqua Berge, tussen die Hops gaan vier by Oppie Plaas Venue.
Ons gebruik die woord liefde soms maklik met `n troue, maar dis waarlik waaroor dit gaan. Dit gaan oor daai spesiale broek vir Johan en die liefde van Jannike se Pa en broers vir haar man. Dit gaan oor haar glimlag as sy van Johan praat...daai glimlag toe sy hom vir die eerste keer sien afloop in die paadjie, die liefde en omgee wat sy vir sy dogter het...die huwelik gaan ALLES oor liefde!
Baie dankie vir die voorreg om te kon deel in julle troudag en mag julle `n gesëende...